Podchaser Logo
Home
VivA Afrikaans-joernaal

Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)

VivA Afrikaans-joernaal

An Education and Arts podcast
Good podcast? Give it some love!
VivA Afrikaans-joernaal

Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)

VivA Afrikaans-joernaal

Episodes
VivA Afrikaans-joernaal

Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)

VivA Afrikaans-joernaal

An Education and Arts podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of VivA Afrikaans-joernaal

Mark All
Search Episodes...
In hierdie podsending word die alternatiewe vorm wat die persoonlike voornaamwoord "hulle" kan neem (naamlik "hul") onder die loep geneem. Taalonderrig Klaskamerhulpmiddels · VivA se webwerf
Vir die meeste mense is die blote naam “Shakespeare” genoeg om hulle hartkloppings te besorg. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. “Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I)
Vir die meeste mense is die blote naam “Shakespeare” genoeg om hulle hartkloppings te besorg. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. “Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I) · VivA se webwerf
Die feit is, vertaalwerk doen jy in een rigting: in jou moedertaal in. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Die peetkind wat in die wyk lê · VivA se webwerf
Die feit is, vertaalwerk doen jy in een rigting: in jou moedertaal in. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Die peetkind wat in die wyk lê
Om te kan sien, om te kan lees, om te kan naslaan, om te kan vra... (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Athlone · VivA se webwerf
Om te kan sien, om te kan lees, om te kan naslaan, om te kan vra... (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Athlone
Die -krasieë en hul plek in die woordeboek. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Oor -krasieë en kloake
Die -krasieë en hul plek in die woordeboek. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Oor -krasieë en kloake · VivA se webwerf
Sophia Kapp verklaar wat "'iemand die loef afsteek" werklik beteken? Voorgelees deur Karen Loots. Daai liederlike loef ... · VivA se webwerf
Sophia Kapp verklaar wat "'iemand die loef afsteek" werklik beteken? Voorgelees deur Karen Loots. Daai liederlike loef ...
Wat is 'n megafter? Jana Luther spoor die leksikografie van ''megafter'' na.Voorgelees deur Karen Loots. Op megafter se spoor · VivA se webwerf
Wat is 'n megafter? Jana Luther spoor die leksikografie van ''megafter'' na.Voorgelees deur Karen Loots. Op megafter se spoor
Die moeder is die bron, die oorsprong, die broeiplek, die ontluikplek. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. 'n Ode aan die moeder · VivA se webwerf
Die moeder is die bron, die oorsprong, die broeiplek, die ontluikplek. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. 'n Ode aan die moeder
Dit help nie ons verwag van ons kinders optrede, gedrag, gewoontes, lewenswyses, opvattings, uitkyke, insigte, beginsels en etiese kodes wat ons nie vir onsself aangekweek het nie. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Woorde wek, maar voo
Dit help nie ons verwag van ons kinders optrede, gedrag, gewoontes, lewenswyses, opvattings, uitkyke, insigte, beginsels en etiese kodes wat ons nie vir onsself aangekweek het nie. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Woorde wek, maar voo
Woorde wat geweld aanwakker, toelaat en toesmeer. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. “Woorde is oorgehaalde pistole” – Jean-Paul Sartre
Woorde wat geweld aanwakker, toelaat en toesmeer. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. “Woorde is oorgehaalde pistole” – Jean-Paul Sartre · VivA se webwerf
Hoe kan 'n ding wat in Amerikaanse boelieballet ses punte werd is sommer in 'n Afrikaanse teks 'n drie word? (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Die Amerikaanse touchdown, die Engelse roos en Welkom se melktert
Hoe kan 'n ding wat in Amerikaanse boelieballet ses punte werd is sommer in 'n Afrikaanse teks 'n drie word? (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Die Amerikaanse touchdown, die Engelse roos en Welkom se melktert · VivA se webwerf
As ʼn skrywer kry ʼn mens baie keer die vraag: Waar kry jy jou stories vandaan? (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Om 'n storie te maak · VivA se webwerf
As ʼn skrywer kry ʼn mens baie keer die vraag: Waar kry jy jou stories vandaan? (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Om 'n storie te maak
Onthou vandag, op hierdie dag, dat jou moedertaal jou trots mag en moet wees, dat jou hart daarvoor mag klop en dat jy hard mag werk om Afrikaans te beskerm en te bevorder. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Internasionale Moedertaaldag
Onthou vandag, op hierdie dag, dat jou moedertaal jou trots mag en moet wees, dat jou hart daarvoor mag klop en dat jy hard mag werk om Afrikaans te beskerm en te bevorder. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Internasionale Moedertaaldag
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features