Dis Dinsdag en die ouens is terug!! Pieter en Anrich het hierdie week SWAAR begin gym (met ligte gewigte) en hulle vertel van al die kwale en pyne wat daarmee gepaard gaan, Anrich vertel van hoe hy bietjie oefening al die naweek ingekry het tydens sy Jetski episode op die dam!! Nog meer hoor ons hierdie week van hierdie twee se koshuis dae, wat hulle alles aangevang het en hoe hulle skooldae ervaar het. Sal hulle weer terug gaan...??
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More