Lekker al julle Poespassers!! Pieter en Anrich is terug vir nog!! Hulle praat oor verlowing, vliegtuie, hoekom Anrich nie in klein vliegtuie kan vlieg nie, hulle daag mekaar uit om die somer lywe reg te kry met die Desember vakansie wat voorlê!! Dan ook gee hulle vir julle 'n voorsmaakie van wat julle kan verwag van volgende week se episode wanneer dinge bietjie WARM gaan raak.
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More