Podchaser Logo
Home
Oolfant se potgooi

Karin van Oostrum

Oolfant se potgooi

A weekly Education podcast
Good podcast? Give it some love!
Oolfant se potgooi

Karin van Oostrum

Oolfant se potgooi

Episodes
Oolfant se potgooi

Karin van Oostrum

Oolfant se potgooi

A weekly Education podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Oolfant se potgooi

Mark All
Search Episodes...
Is jou senuwees klaar, want dit lyk of jou kind aldag en heeldag net speel? En nog erger, sê nou net iemand sien hom speel in “skooltyd”? Maar tog kan jy jou so bekommer as jou nie kan of wil speel nie... Kom luister hier hoekom jou instink reg
Hou hulle vas! Is jy en jou kind op dieselfde golflengte? Nee, ek bedoel nou regtig: Kan julle mekaar opvang?Kom hoor hoekom dit so belangrik is dat daar ‘n sterk band tussen jou en jou kind bestaan, veral as jy bekommerd is oor die waardes wat
In hierdie potgooi gee ek vir jou ‘n wenresep vir tuisonderwys – en hy het net 4 bestanddele!Kom hoor ‘n bietjie wat die kernbestanddele is vir ‘n wenresep vir jóú tuisonderwys. Dis eintlik baie eenvoudig – so eenvoudig soos broodbak. Net ‘n pa
Sukkel jy en jou kind om van die “skool” in julle tuisskool ontslae te raak?   In hierdie potgooi kyk ek saam met jou na wat ontskoling ("deschooling")  eintlik is, hoe dit verskil van “unschooling” en wat jy en jou kind kan doen om te “detoks”
Draai jou kop van al die advies wat jy kry, en trek jou maag op ʼn knop van angstigheid?In hierdie potgooi gee ek vir jou 4 stappe om jou te help om vir julle gesin langtermyndoelwitte of ʼn eindbestemming met julle tuisonderwys te bepaal. Wannee
In hierdie episode beantwoord ek twee vrae wat ek dikwels kry: ·        Hoe haal ek my kind uit die skool, en ·        Hoe sit ek my kind terug in die skool (as ek moet)Al is jou kind klaar uit die skool, en jy beplan miskien om jou kind so nim
Oolfant het van 1 Augustus ʼn nuwe baas. En dis niemand anders nie as Karin van Oostrum van Pestalozzi Trust faam. Luister in hierdie episode:·       na al die planne wat Karin met oolfant het·       hoekom sy besluit het om oolfant te koop·   
“Ek vind myself verby gedaan,” so skryf ʼn uitgeputte ma onlangs vir my.Sy vertel van die twee keer wat hulle in die laaste jaar getrek het. Van die nuwe baba. En dat die blote gedagte om nuwe Wiskunde konsepte aan haar negejarige en sewejarige
In hierdie episode deel ek graag met jou drie anderster vaardighede deel wat ek dink elke liewe tuisgeskoolde kind moet hê. En ek gebruik stories om dit vir jou te verduidelik. So, hierdie episode is 'n lekker ene om saam met jou kinders te lui
ʼn Tuisskoolma het so ʼn week of wat gelede uitgereik omdat sy ontsteld was. Sy het haar kind formeel laat evalueer, omdat haar veertienjarige daarop aandring om terug te gaan skool toe. En die uitslae wat beroerd. Ek was ook al daar. Daar was ʼn
As mens tuisskool, smag jy so baie keer na daardie “ek weet presies wat ek doen” gevoel. Die selfvertroue, die vaste wete dat jy op die regte pad is. In hierdie potgooi wil ek vir jou die vier stappe gee wat jou uiteindelik gaan lei tot by “ek
ʼn Vraag wat ek nogal dikwels kry is die een oor die taal van onderrig. Of om die vraag meer spesifiek te stel: moet ek oorskakel Engels toe.In hierdie potgooiepisode deel ek graag met jou twee vrae oor voertaal en my antwoorde daarop. Dit kan j
As ʼn ma het jy baie ysters in die vuur. Kos en klere van jou gesin. Hulle gesondheid, hulle hele welstand. ʼn Huishouding wat jy flink probeer bestuur. En as jy ʼn tuisskoolma is raak jou werklading nog groter. Die kinders se hele leerplan, om hu
Wat moet ek met my voorskoolse kind doen, vra elke ma haarself af as haar kind naby skoolgaande ouderdom kom. Hoe weet ek ek doen genoeg? Doen ek te veel? Hoe stimuleer ek my kind sonder om hom of haar moeg te maak vir leer?  In hierdie week se
Die bemarkingskenner Seth Godin, wat beslis ook ʼn bietjie van filosoof is, het laat in 2021 in een van sy e-posse gepraat oor die gevaar om altyd te vra: gaan dit in die eksamen wees?Daardie vraag veroorsaak dat ons kinders nie regtig leer nie.
Jy weet nou al ek ʼn groot voorstander is van die leuse bietjie werk plus elke dag. In hierdie week se potgooi wil ek vir jou drie redes gee waarom ek so baie van hierdie leuse hou.En dan wil ek met jou ʼn baie interessante storie deel wat duidel
Emosie IS hoe ons hierdie fisiese lewe in ons lywe ervaar. Daarom is gevoelens nooit verkeerd nie, maar ʼn noodsaaklike deel van ons aardse bestaan.  ʼn Lewe sonder emosie sal taamlik saai wees.  Die probleme met ons gevoelens kom in as ons seker
Collette van Rheede van Oudtshoorn is ʼn tuisskoolma van vyf. Maar Collette is ook ʼn passievolle kunstenaar. En nou het sy ʼn kunsprogram in die vorm van ʼn e-boek beskikbaar om die lewe vir ander ma’s soos jy bietjie makliker te maak.Haar visie w
In hierdie week se potgooi dink ek na of dit enigsins nog nodig is dat ons ons kinders met pen en papier moet laat skryf. Wees oopkop saam met my en kom ons kom saam agter die kap van die byl oor die redes waarom ons steeds ons kinders op papie
Hoekom is dit so ʼn goeie belegging van jou tyd om soveel aandag aan taalontwikkeling te gee? Die voordele van goeie taalvaardighede is legio. Soos dat jou kind:makliker leer leesvinniger vlot leer leesbeter leesbegrip hetvinniger kan leesminder
“Ons het die hele wêreld daarbuite. Dis soos hierdie buffet waarvan jy kan afeet. Gaan soek die disse wat jy van hou en wat jou opgewonde maak.”Aan die woord is tuisskoolma, Lizelle Rademeyer. En hierbo is haar gedagtes oor die vryheid wat tuis
In hierdie episode gaan jy leer hoe om sonder ʼn bokskurrikulum te tuisskool selfs al het jy nie ʼn idee waar om te begin nie.Kom vind uit wat die drie geheime oor onderwys is wat jou vir altyd anders na tuisskool sal laat kyk. Leer ook van ʼn een
Vir hierdie heel laaste potgooiepisode van 2021 is dit vir my baie lekker om met ʼn gesoute tuisskoolma te gesels en al haar raad en wenke om van tuisonderrig ʼn sukses te maak met jou te deel.Ek gesels met Willemien Kruger, die skepper van Omvat
Hierdie week stel ek graag twee tuisskoolma’s bekend wat ʼn Aardrykskunde kurrikulum vir hulle eie kinders ontwikkel het wat hulle graag saam met ander ma’s in ʼn ko-op wou gebruik. Maar soos wat die jaar aangestap het, het Annerien Potgieter en
Is jy moedeloos omdat jou kinders so oorwerk is?Breek jou hart as hulle moeg-moeg aangeslof kom om hulle werk te doen?Sê jy vir jouself dis nie wat jy in gedagte gehad het toe jy begin tuisskool het nie?As jy maar net die moed kon kry om jou ei
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features