Podchaser Logo
Home
Ons diere & hul giere

rrRADIO

Ons diere & hul giere

A Kids and Family podcast
Good podcast? Give it some love!
Ons diere & hul giere

rrRADIO

Ons diere & hul giere

Episodes
Ons diere & hul giere

rrRADIO

Ons diere & hul giere

A Kids and Family podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Ons diere & hul giere

Mark All
Search Episodes...
rrRADIO — In hierdie gesprek gesels Ilse Salzwedel met Dr. Didi Claassen, spesialis veearts en veterinêre patoloog, oor dinge wat veeartse frustreer (soos “vet hopping”, Dokter Google en mense wat nie veeartse se behandeling met hul diere volto
rrRADIO — Elke troeteldiereienaar vrees diarree, want dit kan die eerste teken wees van 'n ernstige ongesteldheid en veroorsaak soms selfs 'n dier se dood. In hierdie gesprek bespreek dr. Didi Claassen, veterinêre patoloog en spesialis-veearts,
rrRADIO — In hierdie episode gesels Dr. Didi Claassen, spesialis veterinêre patoloog en veearts van Pretoria, met Ilse Salzwedel oor troeteldier-noodgevalle. Wanneer moet jy sorg dat jou troeteldier by die dokter uitkom? En is daar enige mens-m
rrRADIO — Nie alle hond- of katrasse gaan by enige persoon of gesin pas nie. Luister hoekom dit so belangrik is dat jy die regte soort troeteldier vir jou huishouding en leefstyl kies, en hoekom dinge soos sosialisering en “puppy classes”so bel
rrRADIO — Al gehoor dat ‘n hond nie siek is as hy ‘n nat neus het nie? Verkeerd! En wat is die verskil tussen bosluiskoors en bosluitsbytkoors? En wat van boererate vir dinge soos bosluiskoors? Ilse Salzwedel gesels met Dr. Didi Claassen, ‘n
rrRADIO — ‘n Troeteldier bring baie plesier, maar beteken ook groot verantwoordelikheid. In hierdie episode gee ons ‘n oorsig van dinge wat elke troeteldiereienaar behoort te weet. Dr. Didi Claassen, ‘n veearts van Pretoria, gesels oor inenting
rrRADIO — Ons troeteldiere is 'n integrale deel van ons gesinne en lewens. In rrRADIO se splinternuwe troeteldier-reeks gesels Ilse Salzwedel met verskeie veeartse en troeteldier-kenners oor belangrike onderwerpe wat troeteldier-eienaars dikwel
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features