Podchaser Logo
Home
Onderrig Vanuit Die Woord

Dawid Nel

Onderrig Vanuit Die Woord

Good podcast? Give it some love!
Onderrig Vanuit Die Woord

Dawid Nel

Onderrig Vanuit Die Woord

Episodes
Onderrig Vanuit Die Woord

Dawid Nel

Onderrig Vanuit Die Woord

Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Onderrig Vanuit Die Woord

Mark All
Search Episodes...
Is u oor dinge in u lewe bekommerd? Miskien is u bekommerd oor die toestand in u land, die stygende pryse, of dalk is u bekommerd oor u gesondheid, of die welstand van u geliefdes. Die Woord kom bied vir ons in 1 Pet. 5, in besonder verse 7 en
Is ons almal een? IS alle godsdienste tog maar op die ou end die waarhied? Die Skrif kom antwoord hierdie vraag met duidelike riglyne vanuit 2 TIm. 4:1-5.
Meeste van ons, is goed bekend met die verhaal van Jona.  Die vraag wat ons vandag vir mekaar gaan vra is:  Wat presies was God se doel met die boek Jona?  Wat is die dieper betekenis van hierdie boek, in besonder, die bekende hoofstuk 1?
As ons diep gedelf het in die verskriklike lyding wat Christus vir ons moes deurmaak en boonop daaraan dink dat óns eintlik hierdie lyding verdien het, kan geen ware gelowige, onaangeraak bly nie ... Die vraag is nou: As ons dan nou hierdie onb
Wanneer ons oor Jesus Christus praat, is dit 100% korrek om te sê die opstanding is die hoogtepunt van ons geloof.  Maar, net soos wat 'n mens nie reg laat geskied aan jou eie moeitevolle arbeid deur bv by matriek se "dankietog ek's klaar" te b
"Choo Thomas se boek, die hemel is 'n werklikheid, was vir my 'n oog-oopmaker."  Dít is die opmerking wat ek self, al by twee geleenthede moes hoor ...  Maar hierin lê 'n geweldige groot skeeftrekking en baie gevaarlike slaggat:  Die Bybel is b
Ons beleef vandag nog soms dat mense gevra word om voor ander gode, of mensgemaakte dinge, te buig.  So word ons geloof verdruk.  Maar ons beleef ook soms verdrukking op ander maniere ...  Hier in Dan. 3, kom leer die Woord ons:  Dieselfde God
Ons vra vandag so dikwels:  Wat is die waarhied?  Oktober is Hervormingsmaand ...  Meer as 500 jaar terug begin die Reformasie, met die EEN uitsonderlike doel:  Terug na die Woord!  Terug na die enigste waarheid waaraan u en ek kan vashou ...
"Ag, die regverdige en die goddelose se lot is maar presies dieselfde," sê en dink baie mense.  Jes. 3:10-11, kom leer duidelik vir ons anders ...  Elke mens, regverdig, of goddeloos, gaan BESLIS op die ou-end, die vrugte van sy arbeid eet ...
Jer. 18 kom herinner u en my daaraan dat ons bloot klei is ...  Maar hiermee saam, kom herinner die Here ons hier ook aan 'n ander, ou waarheid:  Ons is nie net bloot klei, maaksels sonder 'n Maker nie;  ons is almal in die Hand van die Here, w
Waar die Here in sy Woord oor sy plan en pad met Elia met ons praat, is dit veral verstommend oor wat in 1 Kon. 19 gebeur.  Elia dink sy bediening het misluk, maar die Here kom wys vir hom dat Hy nog altyd 'n plan met hom het;  Hy het nog werk
Dikwels word gestel dat die Christelike geloof nie sin maak nie.  Wanneer 'n mens egter die Bybel lees en verstaan, blyk dit eerder of die opvaattings wat teen die Bybel en Christelike geloof gemaak word, soos bv dat daar nie lewe na die dood i
Die Bybel leer ons nêrens dat ons moet voorgee dat ons sterk is, terwyl ons absoluut swak en magteloos voel nie.  Wat die Bybel ons wel leer, is dat Christus se genade vir ons genoeg is, omdat sy krag, juis in swakheid volbring word (2 Kor. 12:
DIe Here Jesus het vir ons 'n Volmaakte voorbeeld kom stel.  Hy roep ons op om sy voorbeeld na te volg.   Immers, Christus belydenis, verplog Christus navolging.  Nee, ons moenie leef asof ons dit uit ons eie kan regkry nie, maar ja, ons kan oo
Elke mens vra:  "Wat is ware rus;  wat is ware geluk?"  Die Bybel kom bied vir ons die antwoord op hierdie vraag.  Kom luister gerus na wat die Woord ons leer oor ware rus en geluk vanuit Mat. 11:25-30.
Die Woord van die Here is ryk aan vertroosting, ryk aan sekerheid dat ons aan die Here behoort.  Kom luister gerus na hierdie boodskap uit Ps. 121, wat hierdie vertroosting en sekerheid, op kragtige wyse kom uitbeeld!
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features