"Choo Thomas se boek, die hemel is 'n werklikheid, was vir my 'n oog-oopmaker." Dít is die opmerking wat ek self, al by twee geleenthede moes hoor ... Maar hierin lê 'n geweldige groot skeeftrekking en baie gevaarlike slaggat: Die Bybel is blykbaar nie genoeg nie en skep skynbaar 'n baie vae, onverstaanbare en twfyelagtige beeled oor die hemel ... So ons het ekstra fabeltjies en storiejties oor mense se sg "ervarings" nodig ... Dit, geliefdes, is hoegenaamd NIE die geval nie! Kom luister gerus saam na die Woord van die Here, oor wat Openb. 21:1-8 te sê het oor die hemel. Hierdie inlgting, sal selfs 'n klein kindjie kan bely, is méér as genoegsaam om die blye boodskap kristalhelder oor te dra: Die Bybel leer ons die hemel is 'n werklikhied; ons het NIKS anders, niks meer as dit, nodig nie!
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More