Podchaser Logo
Home
"Daglig Reisigers van Vir Altyd" met Daniel van Niekerk

"Daglig Reisigers van Vir Altyd" met Daniel van Niekerk

Released Wednesday, 30th September 2020
Good episode? Give it some love!
"Daglig Reisigers van Vir Altyd" met Daniel van Niekerk

"Daglig Reisigers van Vir Altyd" met Daniel van Niekerk

"Daglig Reisigers van Vir Altyd" met Daniel van Niekerk

"Daglig Reisigers van Vir Altyd" met Daniel van Niekerk

Wednesday, 30th September 2020
Good episode? Give it some love!
Rate Episode

Hoe lyk ‘n tipiese dag van ‘n meganiese ingenieur? Kan die Drakensberge werklik koud raak? Hoe werk prototipes vir ‘n 3D printer? Klink tuisgemaakte sushi tydens die inperkingstyd soos ‘n goeie idee? Skakel gerus in by episode ses om te hoor wat Daniel van Niekerk se antwoorde tot hierdie vrae is. Sy beroep hou hom konstant besig, maar dit keer hom nie om stokperdjies aan te pak, kos te maak of tyd te spandeer met sy naaste nie. Ek en hy het mekaar 2,131 dae terug ontmoet, van toe af ge-"click" en vandag vind jy uit hoe goed ons mekaar werklik ken! Sit terug met ‘n koppie koffie en laat toe dat hierdie twee lewensreisigers aan jou genot verskaf met ons diep-delf maar ook uit-jou-maag-uit-lag gesprek! Stuur gerus jou kommentaar of vrae (aan my of Daniel) na : [email protected]

Die inspirasie vir hierdie titel: Daylight (Maroon 5), Reisiger (Refentse) en Vir Altyd (Joshua Na Die Reën)

Show More

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features