Podchaser Logo
Home
Kelderklas Podcast

JP Quickelberge

Kelderklas Podcast

A weekly TV, Film and Society podcast
Good podcast? Give it some love!
Kelderklas Podcast

JP Quickelberge

Kelderklas Podcast

Episodes
Kelderklas Podcast

JP Quickelberge

Kelderklas Podcast

A weekly TV, Film and Society podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Kelderklas Podcast

Mark All
Search Episodes...
Welkom by die volgende episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die Kelder-meester van: Ken Forrester WinesGeniet hierdie episode! 
Welkom by die volgende episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmakers en bemarkers van: Rickety Bridge & Haute CabriereGeniet hierdie episode! 
Welkom by die volgende episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmakers en bemarkers van:  Eikendal en CavalliGeniet hierdie episode! 
Welkom by die volgende episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmakers van: Van Ryn's Brandewyn en Avondale WinesGeniet hierdie episode! 
Welkom by die volgende episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmakers van: De Grendel en Klein RoosboomGeniet hierdie episode! 
Welkom by die volgende episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmaker van: Beau ConstantiaGeniet hierdie episode! 
Welkom by die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!Hierdie episode dien as die inleiding to die Kelderklas Podcast! Vandag gesels JP met die podcast se vervaardiger, Fredrick. Geniet hierdie episode! 
Welkom by die eerste episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmakers van twee plase: Close Malverne L' avenirGeniet hierdie episode! 
Welkom by episode no. 82,  waar ek met nog inspirerende Suid-Afrikaners gesels!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Christian Sadie en Keith Jansen!Christian is 'n swemmer wat gaan deelneem in
Welkom by episode no. 81,  waar ek met nog 'n inspirerende Suid-Afrikaner gesels!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Jo Black!Jo is 'n afrikaanse sanger, 'n musikant, 'n televisie persoonlikhe
Welkom by episode no. 80,  waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Pietman Geldenhuys!Pietman is 'n musikant, 'n storieverteller, 'n televisie progra
Welkom by episode no. 79, waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Peach van Pletzen!Peach is een van die manne agter die beats van die groep BITTEREI
Welkom by episode no. 78, waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Jaco Van der Merwe!Jaco is die voorsanger en rapper van die groep, BITTEREINDER. Hy
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Alwyn Uys!Ons almal val gereeld in die lokval van om te veel te fokus op ons probleme. Maar as jy mooi daaraan dink, is jou probleme nie regtig so ernstig s
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Dricus du Plessis!Ek glo dat dit in vandag se tyd, meer as ooit, noodsaaklik is om opgelei te word in een of ander vorm van verdediging. Veral in Suid-Afrik
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Ivor Swartz!Ivor is 'n Jeug predikant in die NG-Kerk en 'n skrywer. Sy debuut boek, genaamd "Verlore Seun Vannie Gaaitjie, vertel sy lewens verhaal.Ivor is
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Gielie Hoffmann!Gielie het sielkunde studeer en werk deesdae as 'n "coach" waar hy werk met sportmanne en vroue, besigheids mense en enige iemand  aan wie h
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Philip Snyman!Philip is die voormalige kaptein van die Spingbok 7's Rugby span, ook bekend as die Blitzbokke!Deesdae is hy 'n afgtree as 'n rugby speler, ma
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!Welkom terug en voorspoedige 2021!In hierdie episode gesels ek met Chamone Beere!Chamone is 'n mede podcast aanbieder, wat my uitgenooi het om saam met haar 'n "Swapcast" te doen. Sy is bai
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!Welkom terug en voorspoedige 2021!In hierdie episode gesels ek met Schalk Bezuidenhout!Schalk is 'n komediant, 'n akteur op t.v. en film, 'n verhoogskunstenaar en 'n sensasie op sosiale med
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!Hierdie is die laaste episode vir 2020.Fredrick dink terug aan hierdie belaglike jaar en bepaal die toekoms van die Tafelmaniere Podcast.Sien julle in 2021! Dit gaan 'n groot jaar wees!SUBS
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met John-Henry Opperman!John-Henry is die voorsanger van die band, Klopjag, 'n akteur in verskeie films en die eienaar van die produksie huis Mediafarm.Johnas h
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Marciel Hopkins!Marciel is die nuut gekroonde aanbieder van een van my gunsteling tv-programme "Boer-Soek-'n-Vrou". Sy is ook 'n internationale bekende mode
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Rikus De Beer!Dalk ken jy nie vir Rikus nie, maar jy ken verseker sy alter ego,  Jonothan van RadioRaps!Rikus het beweeg vanaf  'n mislukte rugbyspeler (wee
LUISTER op APPLE PODCAST en SPOTIFY of Kyk op Youtube!In hierdie episode gesels ek met Deon Meiring.Deon is 'n muskikant, sanger, guitar-speler, skrywer en plesierige gespreksvoerder! Hy is die voorsanger van die Band, Glaskas en het saam met B
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features