HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Broeikas vir Sy bruid” uit Fil 1:6 en Openbaring 21:2 Radiokansel
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More