![image](https://static.iono.fm/files/p274/logo_5051_20200311_152235_600.jpg)
GROOTfm 90.5 — Daar is baie Afrikaanse woorde vir mans wat rokjagters is, soos casanova, don juan, gigolo, pierewaaier en haantjie. Maar wat noem ons die vroulike teenhanger van ʼn rokjagter? Su-an en Gerhard gesels oor die herkoms van al hierdie woorde en soek saam-saam na ʼn geslagsneutrale term. #Liefdesmaand #Februarie
Meningspeiling: flerrie ·
Vloek-projek