Dis moeilik maar lekker...om getroud te wees; om kinders groot te maak; om 'n familie bymekaar te hou; om nie jouself te verloor nie.
In hierdie potgooi praat Louis & Charney openhartig oor die moeilike en lekker aspekte verwant daaraan om 'n gesin groot te maak, getroud te wees en saam die lewenspad te loop. Hulle moes saam al baie van die hekkie oorsteek wat verskeie gesinne moet oorbrug en as 'n span is hulle sterkste aspek hoe hulle saam sit en planne maak oor hulle familie oor feitlik elke aspek van hulle familie.
Show More
Creators & Guests
We don't know anything about the creators of this podcast yet. You can so they can be credited for this and other podcasts.